Jaarboeke

Afrikaans 320


 
Modulekode JAF 320
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Kontemporêre taalkwessies ‘n Kritiese studie van eietydse taalkwessies en die aktuele manifestering daarvan.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week, 3 webgebaseerde periodes per week
Onderrigtaal Module word in Afrikaans aangebied
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences